Gerigte-energie wapen

Polisiemotor toegerus met 'n LRAD-500X soniese wapen (Warskou, Pole, 2011).

'n Gerigte-energie wapen is 'n afstandwapen wat sy teiken beskadig met hoogs gefokusde energie sonder 'n soliede projektiel, insluitend lasers, mikrogolwe, deeltjiestrale, en klankstrale. Potensiële toepassings van hierdie tegnologie sluit in wapens wat personeel, missiele, voertuie en optiese toestelle teiken.[1][2]

  1. "Daily Telegraph, 12th September 2013", Golden Eye-style energy beam is developed by Nato scientists, Oct. 08, 2013
  2. "Milsat Magazine, Satnews Daily, June 24th 2009", U.S. Navy Laser Versus UAVs... Laser Wins..., Oct. 08, 2013

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search